Julle ken almal vir klein Emily wat gereeld ook hier op die blog kuier en sy's baie opgemaak met haar nuwe boetie Dante.
![](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEgKBmV9Gv4_9IpZx_KCUnND8jvH8aLorTd-aoVSgfiTr7N-ro_ZuRew5Jxm32fS9mku5TTQ_tt_8Lucwn6k7g_9H5wxe4fVLn2sRDxwg2Jv2F6GP-pYDM7m2x7zNPBXlZKBul5obyiPQd0/s280/Page4.jpg)
Die mannetjie het 3.06 kg geweeg en beloer al klaar die wereld rondom hom. Hy laat sy mamma rondstaan met 'n eetlus soos min.
En onthou die "Abu Dhabi-ouma's" kan nie wag om hom op te pas nie.
Liefde
Baie cute foto-montage wat hy hier het! Pasgeborenes is altyd cute, maar so klein.
ReplyDeleteAg...he is too cute!! Can't wait to see him in person :D
ReplyDeleteAg te sweet. Geluk julle
ReplyDeleteJa Nikita nie een van myne was ooit so klein nie, maar dis wonderlik dat maak nie saak hoe groot hulle is, hulle is so perfek.
ReplyDeleteSommer gou-gou sussie. Hy sal vinnig in jou hart kruip.
Hy is baie sweet Mariette.
Dis 'n pragtige ou seuntjie wat reeds diep in my hart ingekruip het.
ReplyDeleteAg sweet!! Ek stem saam, hulle kruip vreeslik vinnig diep in mens se hart in. Hulle word net hopeloos te vinnig groot.
ReplyDeleteNog een om lekker te bederf ne maat?! :-)
ReplyDeleteDis so waar Thea, maar ons sal hom maar opspeel voor dan :-)