Baie geluk met jou 16de verjaarsdag my dogter, ek is sommer baie trots op alles wat jy doen en waaraan jy deelneem. Hoop die volgende jaar hou jou net so besig soos die afgelope een, en dat daai knieg hou!
Lekker verjaar, Pa sal jou Saterdag sirkus toe vat omdat jy 'n soet dogterjie was.
Baie, baie geluk! Mag die Here jou seen en seen en seen. Jy's pragtige - 'n baie mooi foto! Ek weet jou ouers is baie trots op jou! Sterkte ook met die sport.
Baie Geluk Met julle 26ste Huweliksherdenking!!! Hoop julle het ook "lots of fun" gehad!! Julle het omtrent 'n pragtige eksotiese geskenkie uit die eksotiese Wilgeheuwels wat al 16 jaar saam julle groei!!!Mabrook!
Baie geluk ook van tannie Charmaine wat bietjie laat op die blogs is, maar darem al saam verjaarsdag gehou het... en dis nog nie klaar nie... :-) Jy is baie spesiaal meisiekind.
Baie geluk met jou 16de verjaarsdag my dogter, ek is sommer baie trots op alles wat jy doen en waaraan jy deelneem. Hoop die volgende jaar hou jou net so besig soos die afgelope een, en dat daai knieg hou!
ReplyDeleteLekker verjaar, Pa sal jou Saterdag sirkus toe vat omdat jy 'n soet dogterjie was.
Baie geluk met jou verjaarsdag Nelmari! Hoop jy gaan 'n fantastiese dag hê en lekker bederf word!!
ReplyDeleteGeluk Sandra en Eddie ook met julle pragtige dogter se verjaarsdag en ook sommer met julle huweliksherdenking!
Sweet 16!! Mmm... Baie geluk met jou b-day Nelmari! Mag jy 'n great jaar he. Weet jy gaan lekker bederf word.
ReplyDeleteGeluk aan mamma en pappa ook julle het 'n goeie 'job' gedoen. Julle het 'n baie voorbeeldige dogter.
Geniet die dag!
Baie geluk met jou 16de verjaarsdag Nelmarie!!
ReplyDeleteMet jou ma by jou weet ek jy gaan 'n heerlike bederfdag hê!!
Baie geluk! Hoop dis 'n wonderlike jaar propvol Hemelse seeninge!
ReplyDeleteBaie geluk met jou verjaarsdag! Mag jy geseën word met liefde, vreugde en geluk!
ReplyDelete'hope you have a wonderful day sis and hope you got lots of gifts!
ReplyDeleteBaie baie geluk Nelmari!!
ReplyDeleteMag dit vir jou 'n wonderlike dag wees en 'n geseënde jaar wat op jou wag!!
Groetnis
xx
Hi ek wil net Nelmari baie geluk wens met haar verjaarsdg en hoop sy het dit geniet. Liefde Gareth en Sonia en Jennifer
ReplyDeleteLekker verjaar sussie!!
ReplyDeleteHoop jy het n heerlike dag gehad en dat die jaar wat voorle net mooi sal wees.
Baie, baie geluk! Mag die Here jou seen en seen en seen. Jy's pragtige - 'n baie mooi foto! Ek weet jou ouers is baie trots op jou! Sterkte ook met die sport.
ReplyDeleteThank you everyone!!! I had a great birthday and I had lots of fun
ReplyDeleteGeluk Nella!!!Geniet die sirkus Saterdag,dis stunning! Onthou om 'n rooi neus te koop! Allegria!!
ReplyDeleteBaie Geluk Met julle 26ste Huweliksherdenking!!! Hoop julle het ook "lots of fun" gehad!! Julle het omtrent 'n pragtige eksotiese geskenkie uit die eksotiese Wilgeheuwels wat al 16 jaar saam julle groei!!!Mabrook!
ReplyDelete(((((((Nelmari)))))) hier is vir jou 'n groot drukkie!
ReplyDeleteBaie geluk met jou verjaarsdag! Mag al jou drome in die nuwe jaar waar word.
Baie geluk ook van tannie Charmaine wat bietjie laat op die blogs is, maar darem al saam verjaarsdag gehou het... en dis nog nie klaar nie... :-) Jy is baie spesiaal meisiekind.
ReplyDeleteBaie baie geluk Nelmari. Mag dit sweet sixteen forever wees. Mooi bly.
ReplyDeleteAi, Sandra, 16 jaar gelede het ons albei dogtertjies ryker geword! Myne het op 29 Maart verjaar.
ReplyDeleteBietjie laat, Nelmari, maar ek hoop jy het 'n wonderlike jaar wat voorle!