tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00uitentuisSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger5285125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-40426684587761492342022-10-23T08:52:33.681+02:002022-10-23T08:52:33.681+02:00Baie goeie artikel wat reg laat geskied aan hierdi...Baie goeie artikel wat reg laat geskied aan hierdie vriendelijke kaasmakers… en die kase is heerlik. Defnitief aan te beveel Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-14891883566619210802022-09-10T09:29:59.461+02:002022-09-10T09:29:59.461+02:00Dit is verseker
Dit is verseker
Sandranoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-51172544939216928052022-09-09T12:54:01.921+02:002022-09-09T12:54:01.921+02:00Die lekkerste fudge in die hele wêreldDie lekkerste fudge in die hele wêreldKinnienoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-56816090517625440272022-07-24T11:22:39.472+02:002022-07-24T11:22:39.472+02:00Wow baie interessant!Wow baie interessant!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-54163483635759291992021-04-19T18:00:50.395+02:002021-04-19T18:00:50.395+02:00Dagsê, ek sien dis laaaaaank gelede se posts. Ek h...Dagsê, ek sien dis laaaaaank gelede se posts. Ek het ook die hele reeks toe gekoop in 2009, maar die cds is bitter swak... Ekt nie deur almal gewerk nie, was sommer teleurgesteld en gelos. Maar het vandag 2021, dit weer die boekies uitgegrawe.. Ek sal nou maar MOET elke cd luister. Ek wil net hoor is van jou cds ook swak? Ekt nog my kwitansie, ALS het my daaityd R1700 gekos!! My 2e kind begin nou leer lees, so nou grawe ek uit... Die reeks bestaan uit vele Afr, maar die wat onbeskikbaar in Afr was, het ek die Eng boeke gekry, en dan kan ek die res print wat hul op cd gelaai het... So darem het ek die hele reeks op skrif.. Sal maar daai cds moet luister, hopelik is dit nie ALS so bitterlik swak kwaliteit nie.. Winnettehttps://www.blogger.com/profile/06759628111452038885noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-75945365292089895602020-07-20T20:32:40.057+02:002020-07-20T20:32:40.057+02:00Hi Sandra
Ek weet nie of jy my nog sal onthou nie....Hi Sandra
Ek weet nie of jy my nog sal onthou nie. maar ek sal jou nooit vergeet nie! 'n Hele klompie jare terug het jy so dierbaar vir my n pakkie Suid-Afrika toe gestuur. Daar was ietsie in vir al die kinders. Ons het dit almal so baie waardeer. Ek het later opgehou met blog, deur baie moeilike tye gegaan maar jou blog was altyd so lekker om te lees- al jou avonture in Abudabi.
Baie dankie vir die mooi mens wat jy is. xxSonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-35455270795732382282019-11-20T17:41:07.153+02:002019-11-20T17:41:07.153+02:00Awesome post.Awesome post.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-77331533201546551552019-01-30T14:15:35.965+02:002019-01-30T14:15:35.965+02:00Wens ek kon Patrollie 33 Charlie weer luister. Was...Wens ek kon Patrollie 33 Charlie weer luister. Was in my matriekjaar en het die LAASTE episode gemis en tot vandag toe spyt.
Petrohttps://www.blogger.com/profile/17651488011026137363noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-66355915820051930862017-03-28T14:48:28.034+02:002017-03-28T14:48:28.034+02:00Dankie Desire. Lekker om van jou te hoor :-). xx...Dankie Desire. Lekker om van jou te hoor :-). xxSandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-37224444293715451092017-03-28T12:16:51.078+02:002017-03-28T12:16:51.078+02:00Hi Sandra
Hierdie is 'n spesiale post en iets ...Hi Sandra
Hierdie is 'n spesiale post en iets waarmee ons almal eendag mee sal moet vrede maak. Dankie vir die inspirasie.
Mooi bly
Desíre
{Doing Life – my personal blog}Desire Fouriehttps://www.blogger.com/profile/15406075794117462274noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-49862418660945638542017-03-06T09:28:39.142+02:002017-03-06T09:28:39.142+02:00Dink aan haar en hoop sy word vinnig beter. ... Be...Dink aan haar en hoop sy word vinnig beter. ... Beautiful boodskap wat jy daar uit geneem hetAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-90668126688170487572017-02-24T15:37:08.640+02:002017-02-24T15:37:08.640+02:00Iets wat ek nooit sal vergeet nie HeleenIets wat ek nooit sal vergeet nie HeleenSandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-32620320060820812772017-02-24T12:24:05.607+02:002017-02-24T12:24:05.607+02:00Wat n wonderlike getuienis!Wat n wonderlike getuienis!Heleennoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-29275861565023816352017-01-20T08:15:48.617+02:002017-01-20T08:15:48.617+02:00Ek weet jy's lief vir die deel van ons land :-...Ek weet jy's lief vir die deel van ons land :-). Sandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.co.zanoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-61688843193132221752017-01-19T17:58:22.524+02:002017-01-19T17:58:22.524+02:00So mooi geskryf Sandra.
Die Karoo het sy eie beko...So mooi geskryf Sandra.
Die Karoo het sy eie bekoring. Ronellenoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-14059404887889310442017-01-10T09:20:36.493+02:002017-01-10T09:20:36.493+02:00Lekker om van jou te hoor Thea :-) Lekker om van jou te hoor Thea :-) Sandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.co.zanoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-22989606665580307502017-01-09T14:20:45.618+02:002017-01-09T14:20:45.618+02:00Het dit nou ook geniet - en identifiseer so goed d...Het dit nou ook geniet - en identifiseer so goed daarmee - Dankie!
Thea xxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-56394135679473572032016-11-01T12:55:33.580+02:002016-11-01T12:55:33.580+02:00Hi
Kan jy asb met my kontak maak ek het ook die ...Hi

Kan jy asb met my kontak maak ek het ook die reeks van 30 boeke en "Tapes". My probleem is ek sien dat ek een van die tapes nie meer het nie. Is dit moontelik om die cd's te 'copy' vir my of hulle na mp3 toe oor te dra en ek sal self hulle na cd toe skryf. Groot asb ek wil graag he my kinders moet na die stories luister soos ek gedoen het toe ek klein was. Email my gerus na fhaasbroek@gmail.com Dankie

Franco HaasbroekAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/09334362300322014618noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-3258411864633070312014-09-15T08:38:07.998+02:002014-09-15T08:38:07.998+02:00Jy is reg Sandra. En om daardie glase en koppies n...Jy is reg Sandra. En om daardie glase en koppies na die wasbak te neem. ;o)rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-18394951282363778922014-09-09T08:29:00.949+02:002014-09-09T08:29:00.949+02:00Dit is 'n baie oulike idee!Ek kan 'sien...Dit is 'n baie oulike idee!Ek kan 'sien' hoe julle gesit en geniet het om weet terug te wees by daardie klein William.
rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-55057665280143239752014-08-26T09:23:32.912+02:002014-08-26T09:23:32.912+02:00As hulle jonger is wens mens so die geheue onthou ...As hulle jonger is wens mens so die geheue onthou die skoolwerk so goed :-)Sandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-30745210630782047892014-08-26T09:21:34.333+02:002014-08-26T09:21:34.333+02:00Juis vandag die Back to School advertensies in die...Juis vandag die Back to School advertensies in die winkels gesien - ek onthou dit as potlode en sulke dinge, nou adverteer hulle tablets en rekenaars :-)Sandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-62184555499153688222014-08-26T09:20:36.986+02:002014-08-26T09:20:36.986+02:00Ek geniet haar so Retha, sy's baie oulik :-)Ek geniet haar so Retha, sy's baie oulik :-)Sandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-50946292685726102932014-08-25T17:18:29.044+02:002014-08-25T17:18:29.044+02:00Sulke regte ouma aandag kan met niks vervang word ...Sulke regte ouma aandag kan met niks vervang word nie.
rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-55645794718886324852014-08-25T17:15:50.676+02:002014-08-25T17:15:50.676+02:00Sonder boeke? Ons weet mos alles verander so met d...Sonder boeke? Ons weet mos alles verander so met die tyd Sandra! ;o)rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.com