tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post9166071148359423803..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: So vir oulaas die jaar …Sandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger7125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-13797640115416282042010-06-02T08:01:53.813+02:002010-06-02T08:01:53.813+02:00Cecile einde Nov/Des/Jan is dit 'n goeie tyd o...Cecile einde Nov/Des/Jan is dit 'n goeie tyd om in die UAE te kuier wat die temp betref. Sal lekker wees om julle rond te wysSandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-63969611298443989602010-06-01T22:20:47.826+02:002010-06-01T22:20:47.826+02:00Ai jong ek kan nogal net dink hoe dit by jou voel ...Ai jong ek kan nogal net dink hoe dit by jou voel - einde November en begin Desember- , want hier in die Barnard se huis houding is dit ook maar so. Nou nie met die skole saam nie maar met vakansie want Desember kan ons nou nie die verdiende vakansie gebruik nie, so ons sien uit na die winter vakansie, ek werk nog net daar aan om bietjie daar in die Midde Ooste te kom groet, maar as ek julle weers omstandighede so kyk dink ek ons moet dit eeder in Desember doen.Cecilehttps://www.blogger.com/profile/00622101638890631191noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-71194406009071910322010-06-01T07:14:40.828+02:002010-06-01T07:14:40.828+02:00Thea jy sal verstaan as ek te bang is om daai een ...Thea jy sal verstaan as ek te bang is om daai een te antwoord :-)Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-54894897496877749052010-05-31T20:28:24.527+02:002010-05-31T20:28:24.527+02:00Sterkte vir julle met al die laaste goed vir die s...Sterkte vir julle met al die laaste goed vir die skooljaar daar! Sandstorms al bietjie bedaar??Theahttps://www.blogger.com/profile/16775096832242501705noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-26054413152932282622010-05-31T07:21:56.214+02:002010-05-31T07:21:56.214+02:00Ja hulle het maar baie geroteer Retha .... selfs d...Ja hulle het maar baie geroteer Retha .... selfs die jong onnies was moeg en kranklik na die tyd :-)<br /><br />Welkom terug Miekie! Hoeveel dae langer is die skoolvakansie nou in SA? Wanneer doen julle 'n projek oor ons woestyn :-)Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-49315454765331618532010-05-30T21:28:52.131+02:002010-05-30T21:28:52.131+02:00Moes groot pret gewees het! Sterkte vir Ma en dog...Moes groot pret gewees het! Sterkte vir Ma en dogter vir die eksamen! Hier is al wat leef en beef ook aan't eksamen skryf, met die Julie (ek bedoel Junie) vakansie wat vanjaar ekstra vroeg begin en dus ekstra lank is! Ek en Tammy gaan darem vir 'n paar dae langer aanhou, maar sy eers volgende kwartaal eksamen skryf. Nou is ons te besig om kennis op te doen oor die wêreldbeker!Jan and Miekiehttps://www.blogger.com/profile/04720502335803146347noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-74322521687419399222010-05-30T11:21:16.226+02:002010-05-30T11:21:16.226+02:00Die onnies het seker baie oud gevoel agterna.
Ste...Die onnies het seker baie oud gevoel agterna.<br /><br />Sterkte vir beide van julle met die groot eksamen.rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.com