tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post8413329319420055247..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Nie AISA leeus nie REGTE LEEUS!!!Sandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-3009905488110953942007-08-06T20:04:00.000+02:002007-08-06T20:04:00.000+02:00As Bloem jou "kan" hanteer, dan sal hulle vir Will...As Bloem jou "kan" hanteer, dan sal hulle vir Will kan hanteer. Maar jy's reg seun, hy's altyd besig met kattekwaad en hoe "kwaaier" die kat hoe beter
:-). Jy moet sien wat hy vandag gedoen het. Wys later in die week. Lief vir jou.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-88921636356253593132007-08-06T19:24:00.000+02:002007-08-06T19:24:00.000+02:00Lyk my william is heeltyd besig met 'katte'kwaad. ...Lyk my william is heeltyd besig met 'katte'kwaad. Hoe gaan ek hom hier uit die moeilik uit hou in bloem?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-39108006085374591152007-08-06T06:23:00.000+02:002007-08-06T06:23:00.000+02:00HiWeet nie hoe het ek op jou blog gekom het nie, m...Hi
Weet nie hoe het ek op jou blog gekom het nie, maar dis baie interessant om te lees en sien van julle lewe daar.
Dit klink heel lekker om daar in die land van sand te woon, ons het dit ook al oorweeg, maar eers oor so drie jaar as ons jongste klaar is met skool. Al is dit net vir die hitte!
Woon nou in die land van sneeu (hoewel darem nou somer vir so 'n rukkie)
Mooi bly!Desiahttps://www.blogger.com/profile/10905591143279290656noreply@blogger.com