tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post8383834455087258904..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Ons swem weer 'n bietjieSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-90536777281834002792007-07-05T16:10:00.000+02:002007-07-05T16:10:00.000+02:00Ouboet, let asseblief daarop dat jou ou vader nooi...Ouboet, let asseblief daarop dat jou ou vader nooit op die fotos is nie.......hy is altyd besig om erens te woel en werk. Vandat die ou bootjie (Spuitpoep II) verkoop is kom ek glad nie meer naby die water nie, nie dat ek ooit baie daar gekom het met die boot nie!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-69276921868800214402007-07-05T10:15:00.000+02:002007-07-05T10:15:00.000+02:00Daai swembad is nog steeds warmer as wat Bloem nou...Daai swembad is nog steeds warmer as wat Bloem nou is!!! Ons slaan ni eers 20 nie.Anonymousnoreply@blogger.com