tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post7745835260740660100..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Waterponie sportsSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger11125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-37142780905439690972010-07-02T11:09:33.643+02:002010-07-02T11:09:33.643+02:00Dit lyk sooooo lekker, ek wou nog altyd graag op e...Dit lyk sooooo lekker, ek wou nog altyd graag op een van daai goed gery het!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-12818162494419760992010-06-24T04:34:50.944+02:002010-06-24T04:34:50.944+02:00Eendag op 'n reendag sal ek dit ook doen Retha...Eendag op 'n reendag sal ek dit ook doen Retha. Die kinders raak oulik met die fotonemery :-)Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-10201400267114824802010-06-23T18:19:23.787+02:002010-06-23T18:19:23.787+02:00Dan voel ek nie te sleg dat ek die sekondes dop ho...Dan voel ek nie te sleg dat ek die sekondes dop hou om die son terug te he by ons nie.

Vir my lyk dit na n goeie manier om die eilande te besigtig, om die kinders te stuur foto's te gaan neem. Hoop jy het die keer ietsie koels kon drink.rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-53912998396286059982010-06-23T15:12:43.216+02:002010-06-23T15:12:43.216+02:00Mariette op die oopsee is dit miskien nie iets waa...Mariette op die oopsee is dit miskien nie iets waar 'n kleinman veilig sal wees nie - daar moet darem goed wees wat mens wil doen as jy groot word :-).

Miekie mens raak so 'n bietjie gewoond aan die hitte en humiditeit wat terloops gister in die 80% was. Hulle se ons warmste somer nog le voor - ai. Ons le maar laag by die huis.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-17102929954176445132010-06-23T07:42:49.161+02:002010-06-23T07:42:49.161+02:00Dit lyk baie lekker! Maar daardie loop in die son ...Dit lyk baie lekker! Maar daardie loop in die son so sonder hoed? Ek weet nie hoe hou julle dit nie?Jan and Miekiehttps://www.blogger.com/profile/04720502335803146347noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-81684401666800743512010-06-22T15:59:20.061+02:002010-06-22T15:59:20.061+02:00jip mens kan sien hulle het dit geniet, ons wou oo...jip mens kan sien hulle het dit geniet, ons wou ook al gegaan het, maar, ek weet nie so mooi of ons dit met seuna kan doen nie...

lekker week vir julle!Mariette.https://www.blogger.com/profile/12223027605416988996noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-70772662284029133182010-06-21T19:59:37.512+02:002010-06-21T19:59:37.512+02:00Nee wat Thea die kinders sal dit geniet as ons moe...Nee wat Thea die kinders sal dit geniet as ons moet saam jetski. Of dit Salinas of Abu Dhabi is, die foto's wil ek sien :-)Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-30028519302063404742010-06-21T14:12:26.796+02:002010-06-21T14:12:26.796+02:00Dit kan op my Abu Dhabi lysie ook bygevoeg word, m...Dit kan op my Abu Dhabi lysie ook bygevoeg word, mits jy saam sal kom jaag! Daar moet net nie kinders naby wees nie, want hulle kan dalk dink ons koppies raas! :-) Maar eintlik is dit op my (Salinas) Ecuador ) lysie. Maar ek is doodernstig hoor! Die "tomboy" in my WIL op een van daai goed jaag!Theahttps://www.blogger.com/profile/16775096832242501705noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-26480930593204123962010-06-21T14:05:10.090+02:002010-06-21T14:05:10.090+02:00Bly jy het dit geniet seun, ek het al klaar iets g...Bly jy het dit geniet seun, ek het al klaar iets gesien wat nog meer waterpret is vir wanneer jy weer kom kuier :-).

Is dit nou op jou Abu Dhabi lysie Thea? ;-)Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-9465879919957255382010-06-21T10:04:20.495+02:002010-06-21T10:04:20.495+02:00Om op 'n jetski te jaag is een van die goed wa...Om op 'n jetski te jaag is een van die goed wat nog op my lysie is van goed om te doen...Theahttps://www.blogger.com/profile/16775096832242501705noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-81032715454802039962010-06-21T04:53:53.003+02:002010-06-21T04:53:53.003+02:00It was super nice, and one of the things I would l...It was super nice, and one of the things I would like to do again when I am back. Thank you mom and PathatsgettingreadytogotodubaiWilliamnoreply@blogger.com