tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post7715744785765855426..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Welkom kleine LaraSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-29623258300333729322013-04-21T16:37:24.226+02:002013-04-21T16:37:24.226+02:00Baie baie geluk. Lara is te dierbaar vir woorde. ...Baie baie geluk. Lara is te dierbaar vir woorde. Mag sy oneindige vreugde en geluk bring. Jy mag maar 'n bree-bors ouma wees.
Mooi bly
Desíre
{Doing Life – my personal blog}
Desire Fouriehttps://www.blogger.com/profile/15406075794117462274noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-64210360969163493022013-04-21T13:41:14.978+02:002013-04-21T13:41:14.978+02:00Hallo daar
Ek het op jou blog afgekom en dink dis ...Hallo daar
Ek het op jou blog afgekom en dink dis pragtig. In die toekoms kan ek dalk ook in die midde ooste werk en ek dink jou blog is 'n inspirasie vir my om kontak te hou met die kinders en andere. Hou so aan. Mag die Here julle ryklik seen.
Johannes de BruynAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/01386120596452668993noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-83826725930337266262013-04-21T12:05:41.797+02:002013-04-21T12:05:41.797+02:00So pragtig! Geluk aan jul almal.
Kan sien daar is...So pragtig! Geluk aan jul almal.
Kan sien daar is baie wat na haar gaan omsien, partykeer selfs op dieselfde tyd ;o)rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.com