tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post7326722009315457440..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Hope waterpretSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger11125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-70293986464331242722010-01-09T18:13:41.958+02:002010-01-09T18:13:41.958+02:00Ai Thea hoe ken jy ons? Net shop en tee? :-) - ...Ai Thea hoe ken jy ons? Net shop en tee? :-) - natuurlik dit ook!

:-) jy was sommer waaghalsig seun.

Ek's seker die kinders kan jou oorreed Vlam, geniet dit!Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-63911616886540228152010-01-09T17:09:15.542+02:002010-01-09T17:09:15.542+02:00Dit lyk FANTASTIES en is net die ding wat ons vand...Dit lyk FANTASTIES en is net die ding wat ons vandag hier by ons nodig het! Ek's nou baie lus om more met die kiddies Durbs toe te ry vir waterpret... ;-)

Voorspoedige 2010 vir jou en jou fandamily, Sandra.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-90370568563302943302010-01-09T06:53:50.023+02:002010-01-09T06:53:50.023+02:00Dit was 'n heerlike dag in die water en omdat ...Dit was 'n heerlike dag in die water en omdat dit nie somer was nie het ons ook nie dood gebrand in die son nie.

En ja ek was bietjie nervous oor die groot slide, maar meer oor die hoogte as oor die haaie!Jamesnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-76542670774020845472010-01-08T20:40:38.522+02:002010-01-08T20:40:38.522+02:00Nie "dat" nie... "Laat" ek net...Nie "dat" nie... "Laat" ek net eers sien :-)Theahttps://www.blogger.com/profile/16775096832242501705noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-58156497775306530352010-01-08T20:39:46.500+02:002010-01-08T20:39:46.500+02:00Jy sê julle was besig met 'n wateraktiwiteit??...Jy sê julle was besig met 'n wateraktiwiteit??? Nee, jy het my! Jy sal maar moet wys. Ek het eers gedink julle het iewers geshop of koffie gedrink maar wateraktiwiteit...

Dat ek net eers sien wat hierdie jaar verder gaan gebeur Sandra (as jy my nuwe inskrywing lees sal jy sien wat ek bedoel). Iewers as die liefie dalk weer vir 'n lang ruk weggaan, kan ek dalk net 'n kuiertjie inpas.Theahttps://www.blogger.com/profile/16775096832242501705noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-63907703959274277392010-01-08T06:00:42.803+02:002010-01-08T06:00:42.803+02:00Thea hier is drie sulke parke, jy sal maar net moe...Thea hier is drie sulke parke, jy sal maar net moet kom uitprobeer. Wat sal jy raai het die "ou tannies" gedoen? :-)

Sal julle wys Retha alhoewel dit nie so opwindend soos die kinders se dag was nie :-)Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-7682575105568885802010-01-07T21:57:07.966+02:002010-01-07T21:57:07.966+02:00n Pragtige foto van die hotel!
Sien ook uit te si...n Pragtige foto van die hotel!

Sien ook uit te sien wat 'ou tannies' doen.rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-62456750350391420162010-01-07T16:05:53.887+02:002010-01-07T16:05:53.887+02:00Jy't my nou heeltemal groen van jaloesie Sandr...Jy't my nou heeltemal groen van jaloesie Sandra! :-(

Kan hulle nie maar 'n waterpark spesiaal vir ons ou tannies oopmaak nie - ek's dan so MAL oor hierdie tipe van watersport! LOL!! Om die waarheid te sê ek het by Ushaka op daai bande gery en ek het nie 'n saak gehad wat die ander mense gedink het nie. Maar my kinders was darem nie saam nie en dit verander seker die prentjie of hoe? :-)

Ons wag in spanning om te sien wat se lekker dinge daar dan wel vir die "ou tannies" was om te doen! :-)Theahttps://www.blogger.com/profile/16775096832242501705noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-28737192265591433042010-01-07T13:54:05.397+02:002010-01-07T13:54:05.397+02:00Dit is so Sonja, maak nie saak hoe oud daardie kin...Dit is so Sonja, maak nie saak hoe oud daardie kind is nie :-). Behalwe Nelmari wat net 16 is is die res almal 23 en op en hulle was soos klein kindertjies.

Ons is ou tannies Miekie dink jy die kinders sou saam met ons wou gly? :-). Sal julle wys wat ons gedoen het ;-)Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-81235775560369022522010-01-07T13:20:22.475+02:002010-01-07T13:20:22.475+02:00Dit lyk nou LEKKER! Ek verstom my weereeens aan a...Dit lyk nou LEKKER! Ek verstom my weereeens aan al die goed daar! Het jy en Charmaine darem ook gegly? (Lyk my die waterkamera werk baie goed!)Jan and Miekiehttps://www.blogger.com/profile/04720502335803146347noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-15123014889501705212010-01-07T11:03:20.396+02:002010-01-07T11:03:20.396+02:00Dit is sowaar n droom vir elke kind daardie!!Dit is sowaar n droom vir elke kind daardie!!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.com