tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post6709217864167528617..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Alles verander nie altyd nieSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger7125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-23061292809787586742011-07-17T18:15:04.284+02:002011-07-17T18:15:04.284+02:00Dis nie 'n lelike plek nie, ook nie 'n sle...Dis nie 'n lelike plek nie, ook nie 'n slegte plek nie, Sonja, maar dis ver van so mooi soos "huis".Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-21577111153745990122011-07-17T16:39:57.920+02:002011-07-17T16:39:57.920+02:00Dit lyk so lekker daar!Dit lyk so lekker daar!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-14581889617294387162011-07-10T06:52:17.289+02:002011-07-10T06:52:17.289+02:00Ons het dit ook maar altyd vermy omdat daar nie pa...Ons het dit ook maar altyd vermy omdat daar nie parkering is nie seun, maar nou is daar 'n hele parkeerarea - sal weer gaan as jy hier is.<br /><br />Eward ek het al 'n paar met Burkas gesien maar dis nie so volop nie. Die abayas is meer gewild as swemklere :-). Daar is eintlik ook 'n swemuitrusting wat toemaak van kop tot tone. Lyk soos 'n arabiese duikpak :-).Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-26925646018537678442011-07-09T22:56:26.553+02:002011-07-09T22:56:26.553+02:00Ek dog die dames gaan met Burkas swem! dit lyk ba...Ek dog die dames gaan met Burkas swem! dit lyk baie interessant om daar te woon, en julle is al lank daar.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/11828469740777586864noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-61488013870742291622011-07-09T14:37:37.432+02:002011-07-09T14:37:37.432+02:00The good old time, i have not been there in a long...The good old time, i have not been there in a long long time.Williamnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-64293969351882803052011-07-08T17:14:14.363+02:002011-07-08T17:14:14.363+02:00Welkom terug Retha. Hoop julle het sommer lekker ...Welkom terug Retha. Hoop julle het sommer lekker vakansie gehou!Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-19041751883154026232011-07-08T11:43:09.745+02:002011-07-08T11:43:09.745+02:00Is met jou daar oor die keuse. Hoewel ek dalk te p...Is met jou daar oor die keuse. Hoewel ek dalk te papboekkig sal wees so hoog te gaan sit en ontspan.<br /><br />Boodskappe of nie, goeie tye wat jul saam deur bring!rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.com