tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post6542809808278194913..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Lekker uitdagingSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger11125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-66917087061642232912010-10-11T11:29:22.509+02:002010-10-11T11:29:22.509+02:00Miekie die kombuis is ten volle toegerus met sulke...Miekie die kombuis is ten volle toegerus met sulke groot silwer stowe wat nog in plastiek is. Dit het restaurant potensiaal!

As die weer nou net 'n bietjie koeler wil word Cecile gaan die kamp 'n groot fees wees.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-44901347236183531442010-10-08T09:19:02.489+02:002010-10-08T09:19:02.489+02:00MMM....Lyk na 'n lekker kampterrein. Kan nie w...MMM....Lyk na 'n lekker kampterrein. Kan nie wag vir die uitslag van die kamp nie. Dink dit sal heerlik wees.Cecilehttps://www.blogger.com/profile/00622101638890631191noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-15873805365545976532010-10-06T20:20:40.577+02:002010-10-06T20:20:40.577+02:00Dit lyk na 'n baie lekker kampterrein! Hoe is...Dit lyk na 'n baie lekker kampterrein! Hoe is die kombuis? Sien uit daarna om te hoor hoe die kamp was.Jan and Miekiehttps://www.blogger.com/profile/04720502335803146347noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-36694655758393998812010-10-06T07:57:04.651+02:002010-10-06T07:57:04.651+02:00Looking at the photo's I can see big adventure...Looking at the photo's I can see big adventure all over it. Just check Riza's bags after the camp, she might take some of the animals home. I see she already made friends. (Suppose they don't need bananas Riza?)DJhttps://www.blogger.com/profile/02797649950261820611noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-68610371143621427972010-10-06T07:11:33.064+02:002010-10-06T07:11:33.064+02:00Jy het dit opgemerk Retha, ja, die diere is in ...Jy het dit opgemerk Retha, ja, die diere is in 'n baie goeie kondisie en dis lekker om by 'n plek te wees waar die diere die "hoofrol" speel.

Maat maar ons gaan mos meeste van die tyd in die restaurant wees, besig om tee te maak!Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-54914961389197062982010-10-06T06:09:07.826+02:002010-10-06T06:09:07.826+02:00Ek is ook opgewonde oor die terrein maar o, ek bid...Ek is ook opgewonde oor die terrein maar o, ek bid vir koeler weer ...gou, anders gaan ons dit nie maak nie.Charmainehttps://www.blogger.com/profile/04453899646835211523noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-62419574594666950362010-10-05T22:38:37.583+02:002010-10-05T22:38:37.583+02:00O, dit is pragtig daar. Ou mure, nuwe geboue meube...O, dit is pragtig daar. Ou mure, nuwe geboue meubels, hang lampe en gesonde mooi diere. Aand perd rit klink na n baie lekker aktiwiteit daar in jul omgewing.
Ek is vir die spoel toilet en warm water!rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-3949102626143197452010-10-05T19:56:41.527+02:002010-10-05T19:56:41.527+02:00Desia ons glo dat hulle binnekort 'n swembad d...Desia ons glo dat hulle binnekort 'n swembad daar sal bou. Word dit groener in die winter hier? Nee dit wat groen is, is altyd groen want hulle besproeiing is goed en hulle spuit die stof/sand van die bome af in die straat. Die reenval hier is so laag dat dit enige seisoen nie verskil maak aan die plantegroei nie.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-63286305562466348642010-10-05T17:49:23.187+02:002010-10-05T17:49:23.187+02:00Lyk na 'n lekker kampplek! Het dit 'n swem...Lyk na 'n lekker kampplek! Het dit 'n swembad ook, en word dit ooit groener daar, bv in julle "winter"?Desiahttps://www.blogger.com/profile/10905591143279290656noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-58907917646456298592010-10-05T13:56:51.110+02:002010-10-05T13:56:51.110+02:00Thea jy moet die buitelug theater sien met die gro...Thea jy moet die buitelug theater sien met die groot verhoog wat kan op en af wat nou net sand opgaar. En ja ons is baie opgewonde oor die nuwe geleenthede wat die terrein kan bied. Dis 'n entjie in die Dubai woestyn in.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-26550386199261397752010-10-05T12:41:08.599+02:002010-10-05T12:41:08.599+02:00Dit lyk na 'n pragtige plek Sandra! Kan nie gl...Dit lyk na 'n pragtige plek Sandra! Kan nie glo dat hulle dit sommer net so laat staan het nie! Ek kan sommer hoor julle is lekker opgewonde oor hierdie nuwe kampterrein. Is dit in Abu Dhabi omgewing?Theahttps://www.blogger.com/profile/16775096832242501705noreply@blogger.com