tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post389122243822039650..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Toegang tot die eilandSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-74795527566177630982011-05-22T08:17:19.985+02:002011-05-22T08:17:19.985+02:00Hulle het nou begin om van die eilande rondom Abu ...Hulle het nou begin om van die eilande rondom Abu Dhabi met die hoofeiland te verbind ook met brue - ek sien sommer klomp brue in die toekoms :-). Gaan dit nou beter met die gesondheid Retha?Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-66289795640538591252011-05-20T08:10:29.070+02:002011-05-20T08:10:29.070+02:00Sandra saam met die blink en groot motors, verstom...Sandra saam met die blink en groot motors, verstom ek my oor die spoed waarmee gery word. Elke keer se ek maar vir myself moet iemand wees wat nie vir petrol betaal nie.<br /><br />Die groot motors mag dalk begin kleiner word. Daardie eienaars begin nou besef die motor toelaag + belasting is eintlik nie genoeg vir daardie maandelikse betaaling nie. Weet van 'n paar mense wat reeds kleiner motors gekoop het.<br /><br />Terug na jou post, hierdie mense gee nuwe betekenis aan "waar daar 'n wil is, is daar 'n weg" (of dalk 'n brug. hie,hie)rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-89851418748494719932011-05-20T04:12:54.667+02:002011-05-20T04:12:54.667+02:00Sonja ek verstom my elke keer as ek in SA is. Ons...Sonja ek verstom my elke keer as ek in SA is. Ons lees oor en oor hoe duur alles daar is (en ek weet dit is), maar die motors word net blinker en groter.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-2769017246515664792011-05-20T04:10:09.150+02:002011-05-20T04:10:09.150+02:00Ewald ja Hermanus kan nogals besig wees :-), maar ...Ewald ja Hermanus kan nogals besig wees :-), maar behalwe vir die hoeveelheid motors wat anders is, het ons mense daar in Hermanus 'n bietjie meer geduld en padmaniere as hier. Wag en kans gee is soos in glad nie in die dorp se woordeskat nie.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-49764958755782707962011-05-19T22:08:45.085+02:002011-05-19T22:08:45.085+02:00Dit is darem baie ontwikkeling! En ja, dit lyk sow...Dit is darem baie ontwikkeling! En ja, dit lyk sowaar of mense net hier voortgaan met wat hulle wil doen al word alles duurder!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-33217431886405505532011-05-19T20:33:22.884+02:002011-05-19T20:33:22.884+02:00Dit klink amper erger as Hermanus!Dit klink amper erger as Hermanus!Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/11828469740777586864noreply@blogger.com