tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post3730255779421422922..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Eerste besoek aan EtoshaSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-27312668699618310362011-11-24T14:08:51.603+02:002011-11-24T14:08:51.603+02:00Hmmm, jong, ek byt maar eers bietjie vas in SA...h...Hmmm, jong, ek byt maar eers bietjie vas in SA...het so ruk terug gekyk na opsies in die Midda Ooste, maar weet nog nie of ek regtig sonntoe wil gaan nie. Sal sien wat lewer my huidige werk op, maar op die stadium weet ek nie of ek lank hier sal/wil bly nie. Ek is nie gemaak vir een plek nie, so sal maar wag en sien wat gebeur vorentoe ;-)Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-61586002494516171452011-11-17T20:04:49.508+02:002011-11-17T20:04:49.508+02:00Waarnatoe volgende? Midde Ooste? Hier is baie po...Waarnatoe volgende? Midde Ooste? Hier is baie poste in jou lyn :-)Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-87697317652712636092011-11-17T11:56:04.979+02:002011-11-17T11:56:04.979+02:00Ja Sandra, was bietjie van die toneel af...rooflee...Ja Sandra, was bietjie van die toneel af...rooflees nog oral. Terug in SA en hier gebeur nie veel nie en dit hou heel week aan. Het eintlik nog baie om te vertel van die Ooste, maar om die tyd te kry vir blog is ook 'n ander ding. Sal wel weer daarby uitkom.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-65285562671317434192011-11-16T17:32:05.104+02:002011-11-16T17:32:05.104+02:00Miskien maat maar wat 'n kombinasie :-)
Jinne...Miskien maat maar wat 'n kombinasie :-)<br /><br />Jinne kaalvoet het lanklaas van jou gehoor :-). Jy sal 'n fees daar he met al die mooi foto's wat jy neem.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-25654236611815493512011-11-16T14:32:53.141+02:002011-11-16T14:32:53.141+02:00Mooi foto's! 'n Plek wat definitief op my ...Mooi foto's! 'n Plek wat definitief op my lysie is om te besoek!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-39821408047280222232011-11-16T06:03:31.156+02:002011-11-16T06:03:31.156+02:00Sulke pragtige foto's. Ek is baie hartseer oor...Sulke pragtige foto's. Ek is baie hartseer oor die diere wat doodgebrand het.. en verwonder my oor die jakkals wat die olifant geselskap hou. Altwee bietjie alleen dink jy?Charmainehttps://www.blogger.com/profile/04453899646835211523noreply@blogger.com