tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post3722908283988856571..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: ‘n Land se verjaarsdagSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-19704310630469767002012-12-10T08:21:17.250+02:002012-12-10T08:21:17.250+02:00Ek is altyd bly -hoekom weet ek nie- as ek ou goed...Ek is altyd bly -hoekom weet ek nie- as ek ou goed sien wat mooi opgepas word. Baie lank gelede het iemand ons 'n 1966 Mercedes-Benz gegee. Dit was 'n aangename motor om te ry, maar ek sal nie self gaan soek vir 'n ou motor nie. rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-57900043464869750442012-12-08T16:21:19.990+02:002012-12-08T16:21:19.990+02:00Retha hulle bly in ons straat en ons sien net alty...Retha hulle bly in ons straat en ons sien net altyd die motors daar staan, ek dink hy versamel hulle. Hulle is mooi ne? Hulle is in uitstekende toestand.Sandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-49079241391826570952012-12-08T16:16:11.262+02:002012-12-08T16:16:11.262+02:00In die tweede laaste foto is die rooi motors, moto...In die tweede laaste foto is die rooi motors, motors wat mense nog in ry of is ditdeel van die vieringe, Sandra?rethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.com