tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post3694817502315786764..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Ons maak nog steeds kennis met nuwe plekkeSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-15388828815026347642011-11-23T06:33:55.612+02:002011-11-23T06:33:55.612+02:00Cecile welkom terug :-). Ja dit was 'n ongelo...Cecile welkom terug :-). Ja dit was 'n ongelooflike ervaring en klomp mense is gretig om volgende jaar 'n bietjie daar te gaan werk.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-70286900058378553952011-11-23T06:33:06.922+02:002011-11-23T06:33:06.922+02:00Jong hulle is lief vir hulle land maat. Ek wens n...Jong hulle is lief vir hulle land maat. Ek wens net dat hulle minder "verskoning" maak vir wat daar nie is nie en liewers dankbaar wees vir wat daar is.<br /><br />Toortsie daardie woestyn is heeltemal anders as die een waar ons bly en ek kan so verstaan hoekom dit so 'n spesiale plek isSandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-36013226376912442502011-11-22T12:39:40.441+02:002011-11-22T12:39:40.441+02:00Sandra dit lyk heerlik, dit moet seker 'n bele...Sandra dit lyk heerlik, dit moet seker 'n belewenis wees.?Cecilehttps://www.blogger.com/profile/00622101638890631191noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-75460017168690801442011-11-21T11:22:57.112+02:002011-11-21T11:22:57.112+02:00Daardie woestyn klim DIEP onder 'n mens se vel...Daardie woestyn klim DIEP onder 'n mens se vel in... Dankie vir die kosbare, ewigheidswerk wat julle doen.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-90945284401871686122011-11-20T06:06:46.966+02:002011-11-20T06:06:46.966+02:00Kan sien die plek is RYK aan die mengelmoes van me...Kan sien die plek is RYK aan die mengelmoes van mens en dier en kultuur en natuurskoon. Ek verstaan al meer hoe die Namibiers so vashou aan hulle land.Charmainehttps://www.blogger.com/profile/04453899646835211523noreply@blogger.com