tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post1566424325695819395..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: WerkuitstappieSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger9125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-26812097836374364482011-03-11T17:12:35.138+02:002011-03-11T17:12:35.138+02:00Dan sal ek meer "stories" oor hom moet v...Dan sal ek meer "stories" oor hom moet vertel anonymous - lyk my die ou is nuuskierig :-)

Thea jy het darem ook al lekker rondgereis, net die UAE wat ook nog op daai lysie moet komSandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-79275666776876064642011-03-11T14:15:56.140+02:002011-03-11T14:15:56.140+02:00Die foto's is pragtig! Ons was ook in Edam in...Die foto's is pragtig! Ons was ook in Edam in 2006. Van daar is ons na Volendam en toe met 'n boot oor die Zuidersee na Marken. Behalwe vir die weer, is ek mal oor Nederland, veral die argitektuur!Theahttps://www.blogger.com/profile/16775096832242501705noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-50755157386913958212011-03-10T04:29:45.288+02:002011-03-10T04:29:45.288+02:00Ag nee, moenie dat ek uitvind jy praat uit nie &qu...Ag nee, moenie dat ek uitvind jy praat uit nie "Anonymous", dan sal ek jou vir brekfis moet kom eet!
PM my dat ek weet wie het twee en twee bymekaar gesit.Pa-wat-rondloop-en-dalk-KooS-kan-weesnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-61758033120836189032011-03-09T11:24:08.253+02:002011-03-09T11:24:08.253+02:00Die einste hy :-0. 'n Paar van sy vrinne moet...Die einste hy :-0. 'n Paar van sy vrinne moet darem inloer om te sien wat hy andersins ook aanvang.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-29768021750941160462011-03-08T13:45:43.513+02:002011-03-08T13:45:43.513+02:00Nie seker of ons van dieselfde Koos praat nie &quo...Nie seker of ons van dieselfde Koos praat nie "anonymous" maar welkom hier.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-80139986239624708392011-03-08T07:20:38.153+02:002011-03-08T07:20:38.153+02:00Nou toe nou, 'n foto van agent Koos vir 'n...Nou toe nou, 'n foto van agent Koos vir 'n slag. Seker hy het onmiddelik gehardloop om die vliegkaartjies te gaan koop ;-)Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-12335304089552257032011-03-08T07:18:49.613+02:002011-03-08T07:18:49.613+02:00Is dit nie maat :-)
Ons sal bietjie moet kom loer...Is dit nie maat :-)

Ons sal bietjie moet kom loer hoe lyk dit in jou land DesiaSandrahttp://www.tussen-die-duine.blogspot.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-55348515505179278622011-03-06T18:42:56.479+02:002011-03-06T18:42:56.479+02:00Dit lyk so mooi, rustig en ordelik, maar seker so...Dit lyk so mooi, rustig en ordelik, maar seker soos alles in die wereld, "looks can be deceiving" as mens die sedeloosheid in gedagte hou.
Ons het heelwat Hollandse immigrante hier, wat net voor/tydens/net na WW2 hierheen gekom het, en die verskil tussen hulle uitkyk en die hedendaagse Hollander is nogal groot.
(Dit lyk nog steeds na 'n lekker plek om te besoek!)Desiahttps://www.blogger.com/profile/10905591143279290656noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-84096849458206007812011-03-06T05:15:11.005+02:002011-03-06T05:15:11.005+02:00Dit lyk na 'n pragtige plek en ja, dis bemoedi...Dit lyk na 'n pragtige plek en ja, dis bemoedigend dat die mense begin standpunt inneem teen sedeloosheid. Singapore...wat 'n rein gedagte :-)Charmainehttps://www.blogger.com/profile/04453899646835211523noreply@blogger.com