tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post1163028924372740612..comments2023-11-20T15:23:55.989+02:00Comments on uitentuis: Lekker by die seeSandrahttp://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-91387583296819611102011-08-22T14:07:33.932+02:002011-08-22T14:07:33.932+02:00Ja dis erg woestyn en dan is dit nog warm ook :-)....Ja dis erg woestyn en dan is dit nog warm ook :-). Gee my inligting vir jou nig se dogter dat sy my bietjie kontak. Ons help graag as daar nog voete gevind moet word in Abu Dhabi.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-63324316263681078572011-08-21T18:50:28.258+02:002011-08-21T18:50:28.258+02:00lyk my ons was [julle nog dalk daar] dieselfde tyd...lyk my ons was [julle nog dalk daar] dieselfde tyd in SA. Die weer was net lekker toe ek daar was en sneeu toe ek weg is! Draairoomys en flake is nog altyd my gunsteling. Ek was deur Doha [Qatar] en dus so 'n proesel van 'julle wereld' gekry, dis darem woestyn daar hoor, foto's uit die vliegtuig geneem. My nig se dogter is nou in AbuDabi [spelling?], haar man is vlieenier daar in die 'Gulf'.nikitahttp://chessaleeinlondon.wordpress.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-56783882128765432822011-08-18T11:05:14.370+02:002011-08-18T11:05:14.370+02:00Retha ons was by die een in Seepunt, maar ek het o...Retha ons was by die een in Seepunt, maar ek het ook nou gou Soekershof gegoogle en gaan beslis volgende keer daar probeer uitkom.Sandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-65732136816103125062011-08-18T09:07:44.494+02:002011-08-18T09:07:44.494+02:00Bly vir julle oor die weer.
Wou sien waar die maze...Bly vir julle oor die weer.<br />Wou sien waar die maze/doolhof is, vind toe die plek naby Robertson. S-o-e-k-e-r-s-h-o-f<br />Nie geweet daar is so veel van die plekke in SArethahttps://www.blogger.com/profile/02484633298560719999noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-70590117336479865412011-08-18T08:39:13.207+02:002011-08-18T08:39:13.207+02:00En daar werk die comment!!! Dankie ons het lekker...En daar werk die comment!!! Dankie ons het lekker saam met julle gekuier! xSandrahttps://www.blogger.com/profile/10697381833535719613noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6649931371177725629.post-20056149277962394742011-08-17T17:00:14.281+02:002011-08-17T17:00:14.281+02:00Hi Sandra baie mooi fotos .....jou kinders so dier...Hi Sandra baie mooi fotos .....jou kinders so dierbaar en vriendelik..probeer comments deurkry na jou ...hier gaan ek nou vir 2de keer probeer..luv u xxAnonymousnoreply@blogger.com